Ek wonder maar net of.....................
Anton (Vootrekker) het 'n baie oulike forum tot ons kampeerders se beskikking gestel waar ons oor kampsake en ander ditjies en datjies op Afrikaans kan gesels. Maar ten spyte van die daaglikse nuwe lede wat aansluit, ontbreek 'n verskeidenheid lekker nuwe onderwerpe of deelname a
- Read more about Ek wonder maar net of.....................
- 17 comments
- Log in or register to post comments
- 7 views





