Ons Forum

Description
Hoe werk ons Forum en belangrike inligting.    REËLS     

Epos notifikasies

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Ek kry die laaste twee weke of so ń e pos vir elke nuwe inskrywing?!

Nooit voorheen dit gekry nie. Ek vind dit iriterend. Al n paar keer gaan kyk by my prodiel en dit is gestel dat ek geen notifikasies kry nie!!!!?

Voorie kan jy dit asb van jou kant af verander?

Ons forum en Anton

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Anton ek wil namens al die forum lede vir jou en Lola se gaan geniet julle rustyd saam die kidz dankie Anton en Lola vir die opofferings wat julle maak sodat ek en almal wat hier lees deel kan wees van die groep wat n vooreg is dit nie Die forum bring oud en jonk bymekaar Groete

E-posse

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums
Gister toe ons by die huis kom, sit ek my rekenaar aan en trek e-posse op. Ek ontvang toe 285 e-posse van Kampforum. Ja, julle lees reg, 285! Almal insette wat op drade geplaas was. My opsie vir e-posse ontvang, is afgeskakel. Hoe sou dit gebeur het? :-)
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus