Foto's en kortpad links verskyn bo-oor drade
Ek het nou op die koffiedraad kommentaar gelewer maar dit het net weggeraak. Anton, ek weet nie eintlik hoe om te verduidelik nie. Drie van jou foto's, die bakkie sonder wiel, Tietiesbaai en die Zebra, verskyn bo-oor die drade by my. Ook die kortpad simbole, links is daar
- Read more about Foto's en kortpad links verskyn bo-oor drade
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 1 view




