Om te vloek of nie te vloek nie
Arie: Ek kom agter dat daar dee dae al hoe meer kras woorde aanvaar word as goeie Afrikaans? Hoor deesdae woorde op die Afrikaanse nuusen lees in die koerante al hoe meer woorde wat mens paar jaar gelede nie in goeie geselskap sou gebruik het nie.
- Read more about Om te vloek of nie te vloek nie
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 125 views




