Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -7 minutes ago
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Pad Umfula Johann L -1 hour ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Geert... Umfula Wessel Strydom -1 hour ago

Daar is twee!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek gaan nie veel verduidelik nie en sal maar die foto toelaat om die storie te vertel...

2

Worcester

Wildehont

Mon, 29/01/2024 - 15:45

Mens kan sommer op die deel van Anton se gesig wat sigbaar is op die foto sien hoe klein maak hulle sy hartjie. Dis nou maar een maal so; ‘n meisiekind/ers is ‘n pa se hart se punt. 
 

Ek is bly dit gaan op die oog af so goed. Ek is ook bly dat daar nou iemand op die forum is met kleiner kinders as ek. Ek het mos laat begin. En Anton het laat (dalk later as ek?) WEER begin devil

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 29/01/2024 - 16:34

...mens weet nooit wat 'n man kan vermag nie. laugh

Ek het nadat die 3de enetjie haar opwagting maak, en die kar se agter sitplek dus vol was, die buskruit laat uitkrap.laugh

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 29/01/2024 - 16:37

....baie bly saam met julle.

Ek hoop die huis was mooi skoon en opgeruim nadat julle 3 rammetjies alleen daar koning gekraai het.

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 29/01/2024 - 16:39

Baie dankbaar vir julleyes, is die tweeling nog in die hospitaal?

0
Irene

Grootwind

Mon, 29/01/2024 - 17:09

Vroulief het ook geskimp oor moontlik Nr 3. Gou die maatband uitgehaal en gewys die agtersitplek van ons BMW 320i des jare (daai vierkantige BMWs toe BMW nog mooi voertuie gebou het!) het net plek vir 2, en die bankrekening wys duidelik daar is ook net plek vir 2! Lyk my Wessel se agtersitplek was groter?! Of dalk was daar fout met die maatband?

0
Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 29/01/2024 - 18:08

Daardie BMW-model waarvan jy praat was, wat my aanbetref, ook van die mooiste BMW's wat gebou was.

Anton - sterkte vir julle met al die dinge wat gepaardgaan met klein babatjies in die huis. Nog te meer as daar tweetjies is.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Mon, 29/01/2024 - 18:55

Goeie nuus.

Was ma darem nie te kwaai oor al die wasgoed wat die manne laat ophoop het nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus