Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Stoffel, julle moet die…
Stoffel, julle moet die samesyn geniet, familie is kosbaar.
Goeie more almal.Tyd om…
Goeie more almal.
Tyd om koffie te gaan maak.
Johann, dit is n spesiaale braai waar ek net gaan sit en daarna kyk hoe dit gedoen word
Mag elkeen n rustige Sondag geniet.
Goeiemôre Stoffel - dit sal…
Goeiemôre Stoffel - dit sal lekker wees dankie.
Ek moet nog my tas pak en 'n paar eposse uitstuur en dan 10:30 die Gautrain Lughawe toe neem vir my vlug Vietnam toe. ![]()
More More
More Stoffel , Anton en die ander wat nog moet wakker word.
Stoffel,dit is altyd lekker om te kyk hoe ander braai, by my gebeur dit bitter min.
Ons het gister n Pizza aand gehad hier by my huis en ek moes al die Pizza oondjies beman. Elkeen het sy eie Pizza gepak. Ek het sommer met al die oorskiet een gebou vir vandag.
Anton geniet jou "Nam" trippie. Wat gaan jy daar maak ? werk ?
More julle
More almal geniet dit daar oor die see Anton skink daai koffie WP het gewen vrede
"Nam" trippie. Wat gaan jy…
"Nam" trippie. Wat gaan jy daar maak ?
Ja 'n man moet werk! Ek gaan alleen. Ho Chi Minh (Saigon) , Can Tho en Da Nang toe. Is volgende Sondag weer terug.
Harry, ek braai ook gereeld…
Harry, ek braai ook gereeld self. Is maar eenkeer per jaar wat daar vir my gebraai word
Goeie môre kampforum, geniet…
Goeie môre kampforum, geniet jul Sondag.
Anton voorspoed met die Vietnam trip, glo dit gaan suksesvol wees.
Stoffel, kan ons maar sê "baie geluk met jou verjaardag"?
Baie geluk Stoffel ! Ek…
Baie geluk Stoffel ! Ek moes jou al vroeg gebel het om geluk te sê! ![]()
Môre sê Kampforum, Geniet…
Môre sê Kampforum,
Geniet jou dag in vrede.
Hi mag julle ń wonderlike…
Hi mag julle ń wonderlike middag geniet!
Mirrag Arie Hoop dit gaan…
Mirrag Arie
Hoop dit gaan goed met julle?
Goeie middag Arie, jy is so…
Goeie middag Arie, jy is so welkom terug in die beskawing.![]()
Baie goed om weer van jou te verneem, groete vir Petra.
Goeiemôre , ek drink…
Goeiemôre , ek drink vanoggend my koffie hier op Singapore lughawe. Nou 7:55 en ek het nog niks geslaap nie. Dit gaan 'n lang dag wees
Lekker week vir almal!
More Anton en ook die ander…
More Anton en ook die ander.
Sterkte met die dag. Min of geen slaap is niks lekker nie.
Lekker dag en week vir elkeen





Johann, vandag was rustig…
Johann, vandag was rustig. More na kerk braai ons hier by my huis. My kinders en een van my broers kom hier braai