Kan ek dalk vir iemand 'n heerlike beker tee aanbied? Ek hoor van Augustus af gaan die drink van koffie nou sterk verban word? ![]()
Geniet die Augustus maand - ons het die jaar darem al sovêr oorleef en oor 'maand is dit alweer lente! Dan gaan ons lekker kamp!
More julle almal
Lekke dag vir almal dit wat jy doen gaan groot vrede
Goeie more vriende, geniet…
Goeie more vriende, geniet die naweek.
More Arie, ek sien jy is aanlyn, baie sterkte vorentoe. Ons weet dat daar nou 'n groot leemte in jou lewe is, maar jou geloof sal jou jou deur dra.
Goeie môre al die forum…
Goeie môre al die forum mense, dit is weer koel vanoggend hier maar heerlike skoon lug en lekker deur die dag.
Harry moet veilig ry van…
Harry moet veilig ry van Clarens af en hier is plek by Eastco as jy sommer wil kom kamp met Froggy
Ai tog......
Ai tog, die mense wat so lekker kamp maak 'n mens jaloers ! Ek het toe maar iets anders aangepak om my lus te demp. Sal elders vertel wat ek gister gedoen het.
Middag sê Kampforum
Ja, ek weet dit is Vrydag middag, was net besig vandag.
Geniet die res van jou naweek voluit.
Lappies, as ek geweet het…
Lappies, as ek geweet het julle bak brood, was ek daar om te help eet, so vuur warm korsie (1" duk) met regte botter........
Daai broodjie het geloop…
Daai broodjie het geloop soos stroop
, het vandag n braaibroodjie gemaak saam n stukkie lende skyf (mooi afrikaans). My hele gesin kan brood bak en is altyd n wenner. Dié ene is in n oop pan binne die braai rooster gebak en die skottel braai as deksel gebruik om hitte binne te hou soos n miershoop oond
Goeie more kampforum, gniet…
Goeie more kampforum, gniet die Saterdag.
Ek is ou so lis vir 'n daai vars gebakte brood, ek eet sommer 'n bord vol Hertzogies.
Ons is weer tuis
Dankie Lappies.
Daai brood laat my mond sommer water. Net so met lekker plaas botter of n lekker vye konfyt met so bietjie kaas by ![]()
Ons het gister oggend so 8 uur gery en dit het so 2.5 ure geneem. Die voordeel is, dit is weer naweek.
Kan klaar voel hoe verskil die skoon lug teenoor die vuil lug. Voel sommer al klaar siek.
Geniet julle dag en bly veilig.
Môre môre, bly ek kon julle…
Môre môre, bly ek kon julle prikkel met die vars gebakte broodjie. Maak maar plan daar by die huis en bak ene. Ons sal volgende week weer ene bak terwyl ons nog hier staan. Geniet die naweek uit jul sokkies uit.
Sondagmôre - goeie môre !
Son is nog nie uit nie, maar dit lyk belowend vir 'n heerlike dag voor ons weer reën kry in die week.
Ek verstaan by Mammie skaapboud is op die spyskaart vandag en ek gaan dus 'n heerlike dag hê en is vol vertroue jy gaan jou dag ook geniet. En dan, 'n rooi KWV Shiraz staan ook gereed wat vooraf gegaan sal word deur 'n koue Black Lable.
Goeie more Len en almal op…
Goeie more Len en almal op ons gawe forum, lekker rustige dag vir julle.
Ek sien hier gaan dit ook warm word vandag, met nog hier temperature vir die week.
Ek glo Lapskag gaan hierdie week heerlik kamp by Eastco Parys met die in die 20° vir die week.
Len, hire hier die son so paar oomblikke terug oor die horizon begin loer, so mooi goue pink skynsel.
Môre. Lê nog en koffie drink…
Môre. Lê nog en koffie drink, hele bed vol katte, ouma haal rustig asem. Gaan ñ entjie stap, verlede week was die weer darem net te erg.
Die skaapboud klink heerlik, hier sal seker ook iets lekker voorgesit word. Nou ja laat ek my ou lui gedaante aan die beweeg kry. Mooi dag vir almal.
More forum
More almal julle moet die dag geniet skink daai koffie vrede
Goeiemôre maters! Die…
Goeiemôre maters! Die winter kom dan so amper tot 'n einde. Dit is 'n heerlike dag hier by ons in Centurion.





Môre môre mense! Julle…
Môre môre mense! Julle moet die naweek geniet!