- 591887 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Chris B | Vakansiebeplanning 2026/27 | Wessel Strydom -7 minutes ago |
| Chris Kanselleer | Vakansiebeplanning 2026/27 | Chris Boucher -30 minutes ago |
| Baie waarskynlik | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -2 hours ago |
| Nieuwoudville na Kambro.... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -11 hours ago |
| Selfde leeuwyfie? | Kgalagadi Oktober 2026 | Rona du Plessis -11 hours ago |
| Wessel ... | Oktober 2026 saam gesels | Chris Boucher -12 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Durbanville na Kruger Wildtuin
More almal. Ek weet hier is baie mense wat goed ingelig is wat wat die beste raad kan gee. Ons beplan n trip vroeg volgende jaar van Durbanville na Kruger Wildtuin toe met motorhome.
- Read more about Durbanville na Kruger Wildtuin
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 102 views
Lyttletown Parkeerplek
Kom skuif jou kar asb.
- Read more about Lyttletown Parkeerplek
- Log in or register to post comments
- 59 views
Karavaan/Boswa kampering : verskeidenheid van voorkeure van hoe daar gekamp word
Dis vir my altyd fassinerend om te lees/hoor hoe verskillende mense se kampering en sleep-reis voorkeure verskil. Geert se reis (eintlik toer) proram elders op die forum het my aan die dink gesit. Ek kritiseer geensins nie, maar vergelyk graag hoe ander kampeerders se kampvoorkeure me
Montagu-u-u-u-u ....
... ek drink jou muskadel. Ek sit hier op die rusbank, my voete op die springbokvel (ala David Kramer).
- Read more about Montagu-u-u-u-u ....
- 94 comments
- Log in or register to post comments
- 1350 views
Toe begin ons afskaal
Soos ek hier tik is ek en Berdien besig om vanaf die huis na die woonstel agter ons huis in te trek So kom ons ook agter maar mense jy gaar op ek glo baie voor my het selfde beleef en ervaar Baie breekware , meubels , ens gaan opgedeel word tussen ons drie meisiekinders en dan res verkoop , skenk
- Read more about Toe begin ons afskaal
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 195 views
Desember gesels
Hier is 'n erge veld brand seker so 2 km vanaf ons huis. Net so anderkant die Kuilsrivier Gholfbaan. Die rook is nogal intens. Geniet julle laaste maand van 2024.
- Read more about Desember gesels
- 171 comments
- Log in or register to post comments
- 2348 views
Scam pogings wat toeneem
Weet nie of dit buite die normaal is nie maar die laaste paar dae kry ek minstens 2 of 3 "snaakse" oproepe per dag wat almal duidelik pogings is om Oom Grootwind van sy paar pennies te help verlos.
- Read more about Scam pogings wat toeneem
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 193 views
Die Du Toitskloofpasroete slegs op die R101 ?
Goeiemore Reis-geselsvriende,
- Read more about Die Du Toitskloofpasroete slegs op die R101 ?
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 97 views
Versekering
Dit is weer hierdie tyd van die jaar dat alle premies op versekering aangepas word. My Gypsey Romany 2010 model is by Santam verseker vir R135000 . My premie per jaar is R119.56. Sal n mens beter kan doen , of nie? Maurits
- Read more about Versekering
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 101 views
Beplanning 2025
2025 lê om die draai. Maar alvorens die nuwe jaar aanbreek lê daar darem nog 10 aande se kamp in Montagu voor vanaf 6 Desember - oor minder as 2 weke.
- Read more about Beplanning 2025
- 42 comments
- Log in or register to post comments
- 672 views




