Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -7 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -7 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -8 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -8 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -9 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Sal 2004 Jurgens Exclusive patio (extension tent) pas op 2007 Jurgens Exclusive

Lyttelton
Submitted by Trev on
Forums

Ek oorweeg dit om ‘n patio (extension tent) wat van ‘n 2004 Jurgens Exclusive af kom te Koop, maar wil net eers seker maak of dit op my 2007 Jurgens Exclusive sal werk.  Sal advies hieromtrent waardeer. 

0

Die kampgogga byt

Lyttelton
Submitted by Trev on
Forums

Dit lyk asof ons eerste Desember kamp die kampgogga laat byt het.  

So terwyl ons by Bass Lake Lodge kamp, maak die uwe 'n bespreking by Dinokeng Resort vir naweek van 28 Februarie tot 4 Maart 2025.  Dus oor so paar weke sing die wiele van die karavaan weer.

0

Laeveld toer Januarie 2025

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

More almal Berdien vat haar ma terug Kempton on sea toe in Januarie ek gaan dan so vinnige draai innie laeveld maak vanaf 25 Januarie tot 1 Februarie 2025 ek gaan 2 dae weer boskamp by OP-I-Plaas Bush Camp so 20 km ander kant Origstad oppad Strydom Tonnel toe gaan lekke rondry in laeveld en dan s

0

Soek 'n onderwerp

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on
Forums

Is hier op die forum 'n manier om 'n sekere onderwerp vinnig op te spoor? As ek bv. wil kyk of hier reeds 'n draad oor 'n spesifieke onderwerp bestaan, hoe gemaak sonder om alle onderwerpe deur te blaai (wat baaaie lank gaan neem)?

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus