- 592039 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Dit is ... | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Chris Boucher -26 minutes ago |
| Len... | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Wessel Strydom -9 hours ago |
| groen Kgalagadi... | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -13 hours ago |
| Mata Mata | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -13 hours ago |
| Etoll | Voertuiglisensie | Geert -14 hours ago |
| Die Auobrivier | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -14 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Beplanning 2025
2025 lê om die draai. Maar alvorens die nuwe jaar aanbreek lê daar darem nog 10 aande se kamp in Montagu voor vanaf 6 Desember - oor minder as 2 weke.
- Read more about Beplanning 2025
- 42 comments
- Log in or register to post comments
- 672 views
Goggas in jou karavaan/boswa ?
Na Annatjie se bosluis-byt in die Karoo Nasionale Park verlede maand, het ek opdrag gekry om die Exclusive te reinig van alle tipe goggas. Ek het toe oral navraag gedoen en is toe aanbeveel vir Doom Fogger (R50 by Spar).
- Read more about Goggas in jou karavaan/boswa ?
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 115 views
Namaqua NP besoek Oktober 2025
Een Saterdagaand na almal gaan slaap het kyk ek wat YouTube vir my aanbeveel om te kyk en kom op die video hier onder af. Ek kyk dit, en daar byt die gogga my. Dis nie so ver van Worcester af nie, dit lyk na ‘n lekker avontuur, en volgende jaar se Oktober vakansie is nog oop.
- Read more about Namaqua NP besoek Oktober 2025
- 134 comments
- Log in or register to post comments
- 2082 views
4x4 AWD oorwegings
Soms kry mens mos so 'n gatjeuk hunkering, na iets wat eintlik verkwistend kan wees. Ek is nou daar waar ek hunker na iets wat vir my onnodig gaan wees, maar tog 'n baie interessante onderwerp is om te PROBEER verstaan.
- Read more about 4x4 AWD oorwegings
- 26 comments
- Log in or register to post comments
- 316 views
Len & Kie se Desember 2024 Hartensbos vakansie.

- Read more about Len & Kie se Desember 2024 Hartensbos vakansie.
- 47 comments
- Log in or register to post comments
- 807 views
Trompie & Kie
Terwyl hier nou 'n doodse stilte heers op ons forum, kan ons netsowel 'n bietjie afwyk van kampverwante sake.
Wat dink julle van die Amerikaanse verkiesing uitslag ? Hier is my opinie :
- Read more about Trompie & Kie
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 78 views
Oornag Kampeerplek op Laingsburg
Goeiemiddag na n lang afwesigheid.
- Read more about Oornag Kampeerplek op Laingsburg
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 124 views
Kamp plek
Hallo almal. Wil net laat weet ons kamp gewoonlik by Karoo Nasionale Park buite Beaufort Wes. Die keer het ons besluit om n ander plek te probeer. Steenbokkie ook net buite Beaufort Wes. Wat n lekker, netjiese en veilige plek. Pragtige groen gras on bome. Jy mag tent, karavaan of motorhome.
- Read more about Kamp plek
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 114 views
Teerpad temperature
Om sommer op my eie spekulasie voort te gesels, volgens studies gedoen deur Pretoria universiteit, is temperature lokaal gemeet van tot 60C !!!
- Read more about Teerpad temperature
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 73 views
Nou ja dis nou my beurt
More almal vertrou gaan goed met julle ek is nou amper 36 jaar werk saam by een vannie grootste company's innie land en het al verskuiwings/ afleggings gesien kom en gaan.
- Read more about Nou ja dis nou my beurt
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 165 views




