Krugerwildtuin karakter
Middag alle kampeerders;
en die ouens wat self van die Kaap ry om in KNP te kom leeglê.
Ek sien nounet dat AFSAAL piekniek plek 'n hele gedaantverwisseling ondergaan. Volgens Sanparke gaan dit nou "opgekikker" word om te voorsien in;
- Read more about Krugerwildtuin karakter
- 29 comments
- Log in or register to post comments
- 529 views




