Forums
Hier is die beloofde resep van 26 Aug 2017 "Om die Kampvuur" uitsending
HOENDERLEWERTJIES MET BACON
Ui gebraai in botter.
Voeg by green pepper.
Braai pakkie bacon by en pakkie mushrooms. Bietjie knoffel en sout, peper.
Laaste hoenderlewertjies en braai tot gaar.
Heerlik.
(Hoenderlewertjies en mushrooms is selfde hoeveelheid, bacon helfte van lewertjies.)
Braai groeteDeon & Nicki
Lekker Braai – Hier praat ons net braai -





