Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -7 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -7 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -8 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -9 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -11 hours ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -14 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Jongensfontein

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Mense vandag was weer n pragtige dag hier.  Vanaand is dit windstil en jy sien net vure. Die kamp is 80% beset op die oomblik. Ons het gaan swem en die see was baie lekker. Selfs n ou soos ek wat bang is vir koue het dit vreeslik geniet.

0

Battery laaier

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

More almal. Net n vragie ek kry so baie raad dat ek begin twyfel. Die Avalon het 3 groot batterye. Die hoof battery doen die aanskakel, radio en alarm. Die ander 2 wat gebrug is bedien die ligte, geyser, yskas ens. By kampplek koppel ek 220 wat dan die 2 batterye laai.

0

Wildekus

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Dit word gespel Wildekus en nie Willekus nie! Net grappie. Ek het al n paar keer die Wildekus op verskillende maniere getoer en kan net getuig.dit is van ons land se mooiste dele. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Die paaie is nie altyd van die beste nie maar dit hang af waar jy wil ry.

0

Wildekus Wessel

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Dis 'n deel wat ook my aandag trek. Ongelukkig val 'n groot deel in die voorheen genaamde tuislande. Dit laat nog altyd gevaarligte vir my flikker.

Ek sal nog die dele;

1]tussen PE en Port Alfred  

2] Hamburg tot Keimond

oorweeg en as veilig beskou.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus