- 595642 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Frankryk of Engeland | Springbok rugby | Rona du Plessis -7 hours ago |
| Finaal | Springbok rugby | Geert -7 hours ago |
| Noordelike spanne | Springbok rugby | Geert -8 hours ago |
| Ja | Springbok rugby | Goeie Hout -9 hours ago |
| Kort net n bonus punt | Springbok rugby | Geert -11 hours ago |
| Hennie's toe vanaand | Springbok rugby | Rona du Plessis -14 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Punt by Mosselbaai
Wie het al by die Punt gekampeer.? Ek het al vergeet van die plek, totdat Geert dit genoem het.
Volgens webblad aanbieding lyk dit na 'n netjiese oord. Volgens die dame is die oord omhein met sekuriteit.
- Read more about Punt by Mosselbaai
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 33 views
De Bakke en Santos
nou wil ek 'n lekker dom vraag vra----is De Bakke en Santos by Mosselbaai twee afsonderlike oorde, of is dit een ???
Die pryse vir oumense lyk goedkoper as by Hartenbos.
Wat sal julle aanbeveel, Hartenbos, de Bakke of Dibiki??
- Read more about De Bakke en Santos
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 65 views
Dubbel silinder band pomp vir swaar voertuig
More, ek soek n goeie dubbel silinder bandpomp vir Avalon motorhome. Voorbande 3 bar en agter 3.5 bar. Wil dit onder passasiers sitplek installeer en op hulpbattery monteer. Soek nie klampe nie eerder brad harrison proppe. Watter pomp sal julle aanbeveel wat nie n arm en been kos nie.
- Read more about Dubbel silinder band pomp vir swaar voertuig
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 30 views
NC Famous lodges
Daar is 'n nuwe groep wat fokus op luukse oorde in die Noord Kaap. Soek gerus op internet na "NC famous lodges".
Die reeds bekende oord Letzatsi by Van Rhynsdorp is deel van die groep.
- Read more about NC Famous lodges
- Log in or register to post comments
- 17 views
Cobb - Tips en idees
Die onverwagte (onbeplande) Boucher-reis
Terwyl ons in Roemenië was het my seun ons ingelig dat hul vriende nie meer die vakansie na Eiland Spa kan meemaak nie. Die vriende se staanplek was op my naam bespreek omdat hulle ATKV-lidmaatskap nie op daardie stadium betaal was nie.
- Read more about Die onverwagte (onbeplande) Boucher-reis
- 220 comments
- Log in or register to post comments
- 2908 views
Vadersdag geskenk???
Sit sommer en wonder of julle ook gelukkig is om 'n geskenk vir jouself te mag koop.
- Read more about Vadersdag geskenk???
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 83 views
Modderfontein plaaskamp Springbok
Ek oorweeg om 'n blommekyk toer en Kgalagadi toer te kombineer. Dus sleep ek net 900km [retoer] meer tussen Kamieskroon en Upington.
- Read more about Modderfontein plaaskamp Springbok
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 24 views
Geert - Wildtuin Julie 2026
Ek sit tans hier by een van my gunsteling besprekings kantore...
- Read more about Geert - Wildtuin Julie 2026
- 246 comments
- Log in or register to post comments
- 2548 views
DK
Dag sê al die forum vriende, ek wil julle net inlig; DK (Dennis Kiliaan) is Maandag oorlede, hy het rustig gegaan.
My innige meegevoel aan sy geliefdes wat hom gaan mis.
- Read more about DK
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 50 views





