Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -3 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -3 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -4 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -5 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -7 hours ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -10 hours ago

Nuwe Onderwerpe

November 2026

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on
Forums

Dae en maande vloei deesdae vir my aaneen. Sonder aankondiging is dit skielik 'n nuwe maand. Wat ek wel met sekerheid kan sê is dat dit somer is. Dullstroom is kokend warm (regtig!) en dis droog. Verder wag ons vir brandstofpryse van Desember voordat verdere ritte moontlik kan gebeur.

1
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus