Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -37 minutes ago
Pad Umfula Johann L -57 minutes ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Geert... Umfula Wessel Strydom -1 hour ago
Beelde Umfula Johann L -1 hour ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Centurion

Voortrekker

Wed, 07/11/2018 - 19:05

Dankie oom Harry -  hy het nou 'n X  smiley

Ek het darem gesofistikeerde kontrole spreiblad hier by die huis cool -  anders gaan al die kampgeld uitgedobbel word laugh

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 07/11/2018 - 19:14

Ag toe kom nou Gerrit maak 'n plan dan haak jy daai wa en sleep hom sommer al 'n dag vroeer sommer so agter Springs  / Nigel om en dan maak ons 'n lekker lyntjie nat daar langs die viswaters! angel

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 07/11/2018 - 20:50

Anton, jy kan myne ook vanaf die Donderdag maak, sal so vroeg Desember die uitstaande betaal.

Freda, ons wag vir jou en Colin, julle is mos op pensionwink

Dit lyk of hierdie saamtrek die beste een nog gaan wees.

Hierdie saamtrekke is 'n fees der feeste. 

Frans Pretorius, so ver ek weet is daar mos chalets ook, hoe lyk dit?

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Thu, 08/11/2018 - 08:13

Johann, ek hoor jou!!

Ek het sommer hoeka al gaan loop staan en kyk na alternatiewe bluyplekke, maar daar is NIE selfsorg eenhede nie.angry

Daar het al iemand hier op die draad genoem daar is net "kamers" , soos vir groepe kinders of so iets. So, dinge lyk nie asof dit kan werk nie.

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 08/11/2018 - 08:30

maar daar is NIE selfsorg eenhede nie.

 Oom Frans, ek dink nie jy het selfsorg nodig in hierdie geval nie!  Seriaas.  Ons gaan almal daar wees en kan vir julle sorg smiley     Dink Daaraan.

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Thu, 08/11/2018 - 09:20

Oom Voorie, dankie vir dir aanbod, maar dinge by ons verander so skielik, ons doen deesdae geen vooruit beplanning nie!

Daar is 'n wegbreek in die vooruitsig teen Februarie, asook weer teen April/Mei, AS kar nie weer breek!!/OF ek nie nog 'n hand of iets breek nie!!

By die wegbreekplekke waar ons normaalweg heengaan, is ons op kortlys om, indien daar kansellasie kom, en ons kry kennis, ons binne dag of 2 die pad MOET vat. 

Daar sal wel weer ander geleentheid wees waar ons dalkies by so 'n kamp ding kan inskakel!

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 08/11/2018 - 09:49

Ek het die eerste Besprekings deurgestuur en betaal soos wat Deposito's ontvang was tot op datum vandag  8 Nov.

1ste Bespreking

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 08/11/2018 - 10:20

Deon! Deon! Deon!   Ek het net aan SionBergh oorbetaal en besprekings bevestig volgens die inbetalings wat kampforum gekry het tot op datum.   Enige veranderinge en aditionele inbetalings sal deurgegee word aan SionBerh met die volgende "Payment Run"  - hoop dit maak sin? smiley

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 08/11/2018 - 15:25

Sien oom BenA wil ook kom kamp.

Hoor hy het 3 jaar laas gekamp smiley

Niemand wil saak met hom kamp oor sy gevaarlike gas bottel, wat uit die 2de wereld oorlog kom.

Hy vat mos kort kort vlam by die "washer"

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 08/11/2018 - 15:33

Niemand wil saak met hom kamp oor sy gevaarlike gas bottel

Dis ok ek sal reël vir 'n spesiale staanplek vir hom -  vêr eenkant toe, agter 'n gebou laugh

0

Harry, daai flam vat.... is daai washer nie dalk ondersteboe opgesit nie?

Dalk is die jet bietjie geblok, en die drukking stoot die gas daar uit, of die washer is onderste booe, of as dit n fiber washer is is hy beskaadig.

Ommi jet skoon te kry, soak in acetone for a couple of hours, the rest is self explanitary

Reason is When I had property on the VD I've actually had customers who had a bottle blow up.... It's bloody frightening how the shrapnel cleared the grass for about 2 - 3 M all the way round the bottle. Thankfully they got the hell away when they could not put it out....

I had a piece of that bottle hanging on my office wall with a big sign... warning gas kills

 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus