Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

50626 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
As jy 'n voertuig koop met… Nog 'n algemene… Wildehont -2 minutes ago
Stem maar dit gee tog n… Nog 'n algemene… Arie -23 minutes ago
Dink nie die syfers beteken… Nog 'n algemene… Grootwind -25 minutes ago
 Baie gewilde en betroubare… Nog 'n algemene… Arie -1 hour ago
Baie dankie Willem en Len,… WilSur se 2011 Exclusive… leeu -1 hour ago
Are, ek is nogal verbaas oor… Nog 'n algemene… leeu -1 hour ago
Arie, jy is 'n goeie mens om… Ongelyk kampplek leeu -1 hour ago

Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings

Hout droogmaak

Brits
Submitted by wessels on Wed, 27/02/2019 - 10:02
Forums

Môre kampeerders

Ek hou daarvan om met sekelbos vuur te maak, maar wat 'n gesukkel om droë hout te koop te kry.

Wat is die beste raad om hout uit te droog? Gooi mens dit maar net in die son, en hoop dit reen nie nat nie. Moet dit ontbas wees, of nie.

Berdien se vaarwel Anglo American Goal

Secunda
Submitted by Sleep nou on Wed, 27/02/2019 - 05:29
Forums

Na 32 jaar diens by Anglo American goal se my vrou gister vaarwel AMG lekke tye swaar tye vriende op ons pad gekom dankie vir hule ook , die 29 Maart klok sy in en as sy uitklok sal sy terug kyk na n geseende loopbaan sy gister gese asb skuif die wynroete aan ons moet heel eerste die Weskus roet

Karavaan brieke

Submitted by Servaas on Mon, 25/02/2019 - 15:48
Forums

Goeie dag. Ek soek bietjie raad. Toe ek Vrydag my karavaan haak om vir die naweek weg te gaan toe kom ek sommer dadelik agter dat iets nie reg is  nie. Elke keer as ek met die karavaan deur 'n knik ry dan is dit asof die brieke op die karavan geaktiveer word en dan die bakkie 'n ruk gee.