Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
122281 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vroeg ingaan Januarie 2025 Wildehont -4 minutes ago
Wessel ... Januarie 2025 Chris Boucher -39 minutes ago
Chris B Januarie 2025 Wessel Strydom -1 hour ago
Laaste skof Dakar 2025 Rona du Plessis -7 hours ago
Chris Januarie 2025 Rona du Plessis -9 hours ago
Klaar gepak Januarie 2025 Chris Boucher -9 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Tandpyn

Sandbaai
Submitted by maurits on Tue, 01/10/2024 - 19:33
Forums

Nadat ek n abses in my tand in die Zebra park opgedoen het kon die tandarts op Cradock net tydelike verlgting gee. Met pynpille en antibiotika het.ek die pad gevat Port Alfred toe. Vanoggend gelukkig toe plek gekry by n tandarts op Port Alfred.