- 585410 views
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Oppi Rivier | Lakeview Lodge and Camping | Rona du Plessis -45 minutes ago |
| Rockview | Lakeview Lodge and Camping | Geert -47 minutes ago |
| Waardeer jou moeite, Geert | Lakeview Lodge and Camping | Rona du Plessis -59 minutes ago |
| Oppi Rivier Kampersrus | Lakeview Lodge and Camping | Geert -1 hour ago |
| Op facebook gevra | Lakeview Lodge and Camping | Geert -1 hour ago |
| Chris, | Lakeview Lodge and Camping | Rona du Plessis -1 hour ago |
Nuwe Onderwerpe
Ons Karooplaas en Karoowater
Ek beplan 'n toer Suid Kaap toe. Ek wil die passe Seweweekspoort, Wapadkloof en Garcia gaan besigtig.
Wie het kennis/ervaring van die twee kampplekke;
1] Ons Karooplaas: Dit is tussen Laingsburg en Seweweekspoort, naby plekkie Vleiland
- Read more about Ons Karooplaas en Karoowater
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 82 views
Kruger 2027
Dis tyd om te begin beplan aan volgende jaar se toere. Ek, Chris B en Chris S is klaar besig om planne te beraam vir 'n kuier in wille Kruger tuin.
Die 40% afslag tyd vir volgende jaar is as volg vir SANPARKE kampering;
3 Mei tot 23 Junie
- Read more about Kruger 2027
- 28 comments
- Log in or register to post comments
- 411 views
Karavaan tent modifikasies
Begin maar die draad, ek glo baie mense laat een of ander tyd iets aan hulle karavaan tent verander.
- Read more about Karavaan tent modifikasies
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 134 views
Rona & Daan kamp in die Kruger Wildtuin - April 2026
Hi Rona ! Ek weet julle het gearriveer in Bergendal, maar dis oral oor 'n gesoek om op 'n agterna basis jou insette te kry. Ek het toe maar namens jou 'n plekkie geskep sodat al jou Wildtuin-insette op een plek kan wees. Ook, as ek reg onthou was daar 'n belofte van sommer baie fotos.
- Read more about Rona & Daan kamp in die Kruger Wildtuin - April 2026
- 71 comments
- Log in or register to post comments
- 765 views
Oopvou Kampwa
Middag almal.
Ek was laklaas hier.
Hoop almal skop darem nog.
Ek het so 'n paar dae gelede 'n video gesien van 'n oopvou kampwa wat 'n nuwe produk is.
- Read more about Oopvou Kampwa
- 25 comments
- Log in or register to post comments
- 264 views
woonwa remme kursus
Ek weet dis sekerlik 'n afgesaagde onderwerp, maar dit bly relevant.
- Read more about woonwa remme kursus
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 62 views
Kuier in Montagu
Nou chip ek in tussen al die ander kampeerder, ons kry ook n beurt. Ons beplan om nou Mei maand in Montagu te gaan kamp en om lekker te gaan rus. Die laaste 18 maande was rof hier by ons met geen kampe nie, daarom nou my beurt. Gaan sommer die 30 dae bejaarde opsie vat.
- Read more about Kuier in Montagu
- 133 comments
- Log in or register to post comments
- 1691 views
Hang van goed teen melamien binnemure
Die Sensation wat ons onlangs gekoop het is netjies maar sy mure is aan die vervelige kant en boonop wit. Ons wil graag 'n paar (baie ligte) prente teen die mure hang sonder om gate te boor of spykertjies te gebruik.
- Read more about Hang van goed teen melamien binnemure
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 83 views
April saamgesels
Gehoop die diesel verhoging is n April grap, maar lyk my nie so nie. Lekker van hierdie maand is dat ons eerste fotos weer kan verwag van Wildtuin trippies deur ons forum lede.
- Read more about April saamgesels
- 149 comments
- Log in or register to post comments
- 2193 views
Heffing van addisionele "strand front" fooi
Gaan netnou bietjie deur tariewe gehef op ons komende Scotties kamp. Sien nou daar is 'n nuwe fooi wat gehef word. In die verlede moes mense met klein honde 'n fooi van sowat R40 (vir 2026) per dag betaal per hond (waarvoor sal die wil alleen weet).
- Read more about Heffing van addisionele "strand front" fooi
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 120 views




