Go on to Kennis Caravans web.
Home / Pre Owned Caravans / Jurgens Exclusive 2011 (3387)
Karavaan is verkoop en het ons erf vandag 4 Desember 2011 verlaat.
Jurgens Exclusive 2011
Hier is 'n paar skakels waar y kan sien wat ek gedoen het
Willem, ek ken natuurlik…
Willem, ek ken natuurlik hierdie Exclusive en is bewus daarvan dat dit pragtig en baie goed ingerig is. Ek glo dit gaan vinnig verkoop.
Prys vas gemaak?
Middag Willem
Ek weet die hele gedoente is maar 'n sensitiewe saak vir jou. Nou dat jyself hierdie Kennis-skakel geplaas het, wonder ek tog;
het jy 'n minimum prys vasgemaak met Kennis karavane? Jy hoef nie die bedrag hier te noem nie.
Groete
Ai dit kan nie lekker wees…
Ai dit kan nie lekker wees nie, dit is 'n spog wa daai.
Add a room
Willem. Stel jy belang kom die add a room apart te verkoop?
Jurgens Exclusive 2011
Sou iemand belangstel of weet van iemand laatweet my asb.
Sal hom laat gaan vir R300,000.00
Full tent, Rally canopy, Multiroom, Power Touch movers, Rear Kitchen awning, Split unit airconditioner (rear mounted) die blinkseil wat bo die dak inskuif is ingesluit so ook die rearview kamera en die kraan vir die opwas agter met sy dakkie.
Geert ...
Kry dit nie op fb nie, kan jy my tag asb.
Of vra hy moet my kontak by WilSur@TelkomSA.net of "nul829nul57553.
Dankie, het hom op fb gekry, hy het sy nommer gestuur. ![]()
Spogwa al verkoop
Middag Willem
Is daai spogwa van jou al verkoop.
Spogwa al verkoop
Nee Wessel, hy staan nog by Kennis Karavane. Wens die lotto wil my genadig wees sodat ek hom weer hier by my onder die dak kan intrek.
Elke keer as ek 'n foto van hom sien vreet my hart weer daai bruin goed en dit is nie tjoklits nie. ![]()
Jurgens Exclusive 2011
Sou iemand belangstel of weet van iemand laat weet my asb.
Sal hom laat gaan vir R300,000.00
Full tent, Rally canopy, Multiroom, Power Touch movers, Rear Kitchen awning, Split unit air-conditioner (rear mounted) die blinkseil wat bo die dak inskuif is ingesluit so ook die rearview kamera en die kraan vir die opwas agter met sy dakkie.
Jurgens Exclusive 2011 ...
Daar was 'n offer maar kom ons hoop Vrydag se offer is meer suksesvol.
Moet nie vra vra nie asb. 🤐
Geert, hoekom laat maak jy…
Geert, hoekom laat maak jy nie vir jou een, volgens jou behoeftes by 'n goeie tent maker nie?
Ek het vir my een laat maak van ripstop in die kleur waarvan ek hou, en dit verander my hoof tent na 'n L-vorm, dit is baie groot en het minder gekos as 'n Jurgens maak.
Jurgens Exclusive 2011 ...
Lyk my als gaan goed met die verkoop (hardseer 😭) hulle wou die kontrak teken Vrydag maar kon nie want daar moet verandering aan die kontrak gedoen word.
Die koop is privaat en nie deur Kennis nie.
Ek het op hulle aansoek by MFC die karavaan Vrydag na Dekra gevat en als is goedgekeur deur hulle. So die karavaan sal seker eerskomende naweek 'n nuwe tuiste hê.
Baie ontevrede met Kennis Karavane waar hy was want van die Ralley se pale (almal ge-anodice) is nie daar nie, hulle sal Dinsdag dit opvolg en uitsort.
👋👋 Exclusive 😭





Paar foto's
The Exclusive has a island bed, Dinette 2 sleeper bed, Sleeps 4, Full tent, Rally canopy, Multiroom, Power Touch movers, Rear Kitchen awning, Split unit airconditioner (rear mounted)