6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -3 hours ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -12 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -14 hours ago
Dinokeng fooie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -16 hours ago

Jurgens Exclusive 2011 (verkoop)

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Go on to Kennis Caravans web.

Home / Pre Owned Caravans / Jurgens Exclusive 2011 (3387)

https://www.kennis.co.za…

Karavaan is verkoop en het ons erf vandag 4 Desember 2011 verlaat.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 02/07/2021 - 11:19

The Exclusive has a island bed, Dinette 2 sleeper bed, Sleeps 4, Full tent, Rally canopy, Multiroom, Power Touch movers, Rear Kitchen awning, Split unit airconditioner (rear mounted)

Jurgens Exclusive 2011 (3387)

Jurgens Exclusive 2011 (3387)

Jurgens Exclusive 2011 (3387)

Jurgens Exclusive 2011 (3387)

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 02/07/2021 - 12:14

Willem, ek ken natuurlik hierdie Exclusive en is bewus daarvan dat dit pragtig en baie goed ingerig is.  Ek glo dit gaan vinnig verkoop.

Middag Willem

Ek weet die hele gedoente is maar 'n sensitiewe saak vir jou. Nou dat jyself hierdie Kennis-skakel geplaas het, wonder ek tog;

het jy 'n minimum prys vasgemaak met Kennis karavane? Jy hoef nie die bedrag hier te noem nie. 

Groete

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 07/07/2021 - 09:44

Vir nou is dit deel van die paket. (Om dit aanlokler te maak)

Pretoria

Geert

Wed, 07/07/2021 - 10:46

Is reg, dankie Willem....laat weet maar as hy wel beskikbaar sou word

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 19/07/2021 - 17:38

Sou iemand belangstel of weet van iemand laatweet my asb.

Sal hom laat gaan vir R300,000.00

Full tent, Rally canopy, Multiroom, Power Touch movers, Rear Kitchen awning, Split unit airconditioner (rear mounted) die blinkseil wat bo die dak inskuif is ingesluit so ook die rearview kamera en die kraan vir die opwas agter met sy dakkie.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 24/07/2021 - 11:34

Kry dit nie op fb nie, kan jy my tag asb.

Of vra hy moet my kontak by WilSur@TelkomSA.net of "nul829nul57553.

Dankie, het hom op fb gekry, hy het sy nommer gestuur. yes

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 12/08/2021 - 15:13

Nee Wessel, hy staan nog by Kennis Karavane.  Wens die lotto wil my genadig wees sodat ek hom weer hier by my onder die dak kan intrek.

Elke keer as ek 'n foto van hom sien vreet my hart weer daai bruin goed en dit is nie tjoklits nie. sad

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 18/08/2021 - 10:38

Sou iemand belangstel of weet van iemand laat weet my asb.

Sal hom laat gaan vir R300,000.00

Full tent, Rally canopy, Multiroom, Power Touch movers, Rear Kitchen awning, Split unit air-conditioner (rear mounted) die blinkseil wat bo die dak inskuif is ingesluit so ook die rearview kamera en die kraan vir die opwas agter met sy dakkie.

Vaalpark

Johann L

Sat, 04/09/2021 - 18:08

Geert, hoekom laat maak jy nie vir jou een, volgens jou behoeftes by 'n goeie tent maker nie?

Ek het vir my een laat maak van ripstop in die kleur waarvan ek hou, en dit verander my hoof tent na 'n L-vorm,  dit is baie groot en het minder gekos as 'n Jurgens maak.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 21/11/2021 - 14:51

Lyk my als gaan goed met die verkoop (hardseer 😭) hulle wou die kontrak teken Vrydag maar kon nie want daar moet verandering aan die kontrak gedoen word.

Die koop is privaat en nie deur Kennis nie.

Ek het op hulle aansoek by MFC die karavaan Vrydag na Dekra gevat en als is goedgekeur deur hulle.  So die karavaan sal seker eerskomende naweek 'n nuwe tuiste hê.

Baie ontevrede met Kennis Karavane waar hy was want van die Ralley se pale (almal ge-anodice) is nie daar nie, hulle sal Dinsdag dit opvolg en uitsort.

👋👋 Exclusive 😭

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus