- 39887 views
Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
---|---|---|
Goeie môre almal. Nuwe week… |
Februarie 2019 Koffiekroeg | Dusty -47 minutes ago |
Lekker man, sien nou so uit… | SionBergh Saamtrek Feb. 2019 | Johann L -3 hours ago |
Ek geniet hierdie draad, wil… | Die mooiste staanplek | Johann L -4 hours ago |
Dankie oom Chris | Nou reën dit lekker! | GeesWatWandel -4 hours ago |
Letabarivier .... | Nou reën dit lekker! | Chris Boucher -4 hours ago |
Hehehehe oom Sarel, sal… | Lennie in die Kruger Wildtuin… | GeesWatWandel -4 hours ago |
En onthou, hierdie is Lennie… | Lennie in die Kruger Wildtuin… | Sarel Marais -6 hours ago |
Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings
Bly te kenne Anton
Dankie vir die oë wys Anton.
Net Jammer my tyd was te beperk ons saam te kon ry Sionbergh toe.
Volgende keer maak ons dit langer 👍
- Read more about Bly te kenne Anton
- 21 comments
- Log in or register to post comments
- 206 views
Wie kamp by Koppisol se boereorkes naweek
Ons kamp by koppisol se boereorkes naweek die naweek wie is nog daar?
- Read more about Wie kamp by Koppisol se boereorkes naweek
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 87 views
Sakgeld.
Sit ek nou en wonder wat ons as kinders gedoen het om sakgeld te verdien.
Ekself het vir mense melk by die melkery gaan koop en dan by hulle huis gaan af lewer. Die melkery was 2 200 meter vanaf ons huis gewees.
- Read more about Sakgeld.
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 115 views
Slange en katte.
Vandag het hier by ons n skrik homself herhaal wat vertel moet word.
- Read more about Slange en katte.
- 24 comments
- Log in or register to post comments
- 332 views
Kampforum SuperBru
ATKV Natalia Bly lekke
- Read more about ATKV Natalia Bly lekke
- 42 comments
- Log in or register to post comments
- 327 views
Rooiwyn Beestert
Kinders Sterf By Skool
Dit is baie hardseer van die kinders wat gesterf het by Driehoek Hoërskool vanoggend in Vanderbijlpark, na n "walkway" in mekaar gestort het. Soos ek verstaan, is daar 3 kinders oorlede. R.I.V.
- Read more about Kinders Sterf By Skool
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 130 views
Waar om jou Karavaan op te Domkrag ?
Ek begin die draad om te wys wat ek doen en wat ek destyds vir Jurgens gevra het.
Waar moet jy jou karavaan oplig om 'n pap wiel te ruil ?
- Read more about Waar om jou Karavaan op te Domkrag ?
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 204 views
Februarie 2019 Koffiekroeg
Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
- Read more about Februarie 2019 Koffiekroeg
- 334 comments
- Log in or register to post comments
- 2759 views
Drie berge oord storte
Hierdie is my eerste plasing so betoon maar baie genade asb.
Ek wil graag by Drie Berge gaan kamp nadat ek die positiewe resensies gelees het.
- Read more about Drie berge oord storte
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 81 views
Willem se Blinders
Julle sal onthou ek het op Len se draad "Outsurance ?" genoem van die blinder skade.
- Read more about Willem se Blinders
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 127 views
Koolfrikkadelle
Annerhelfte sê :-
- Read more about Koolfrikkadelle
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 54 views