Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
122280 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel ... Januarie 2025 Chris Boucher -4 minutes ago
Chris B Januarie 2025 Wessel Strydom -43 minutes ago
Laaste skof Dakar 2025 Rona du Plessis -7 hours ago
Chris Januarie 2025 Rona du Plessis -8 hours ago
Klaar gepak Januarie 2025 Chris Boucher -9 hours ago
Ek moet darem ... Wors Chris Boucher -8 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Karavaan/Boswa kampering : verskeidenheid van voorkeure van hoe daar gekamp word

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Sat, 07/12/2024 - 20:56
Forums

Dis vir my altyd fassinerend om te lees/hoor hoe verskillende mense se kampering en sleep-reis voorkeure verskil.  Geert se reis (eintlik toer) proram elders op die forum het my aan die dink gesit.  Ek kritiseer geensins nie, maar vergelyk graag hoe ander kampeerders se kampvoorkeure met myne ver

Versekering

Sandbaai
Submitted by maurits on Mon, 25/11/2024 - 11:13

Dit is weer hierdie tyd van die jaar dat alle premies op versekering aangepas word. My Gypsey Romany 2010 model is by Santam verseker vir R135000 . My premie per jaar is R119.56. Sal n mens beter kan doen , of nie? Maurits