- 585760 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wessel - Almega | Oktober 2026 saam gesels | Geert -28 minutes ago |
| Koningskop | Oktober 2026 saam gesels | Goeie Hout -50 minutes ago |
| Len... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -9 hours ago |
| Buitelandse besoekers | Oktober 2026 saam gesels | Len Loader -9 hours ago |
| Skrif | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -11 hours ago |
| Dinokeng fooie | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -14 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Hoekom ontuis voel op 'n Forum
Ons staan aan die begin van 'n nuwe opwindende forum. Almal spring vol entoesiasme weg en sien uit daarna om lekker saam te gesels en dat ons gaan groot gaan hier. Dit is mooi en reg, maar ons moenie die spreekwoord "'n nuwe besem vee skoon" vergeet nie.
- Read more about Hoekom ontuis voel op 'n Forum
- Log in or register to post comments
- 14 views
Kampforum verjaar 23 Februarie
Freda: Vandag, 23 Maart, is die Kampforum een maand oud. Daar is reeds 110 lede en meer as 2500 insette gelewer. Sommer 'n groot prestasie.
Vele dank en baie geluk aan die stigters en al die lede wat reeds aangesluit het. Sonder almal hier sou dit nie moontlik ge
- Read more about Kampforum verjaar 23 Februarie
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 46 views
Kaping van Gesprekke - Deur Johann L
Wat is die algemene gevoel in die verbsnd?
- Read more about Kaping van Gesprekke - Deur Johann L
- Log in or register to post comments
- 6 views
Wilsur se Omgee Kampvriende
Wie stel belang om deel te wees van die Omgee groep ?
Hier is waaroor dit gaan.
Hier onder is waar die groep storie begin het.
Sou julle belangstel kan julle net julle inligting invul op die Excel spreadsheet wat aangeheg is en stuur vir my terug.
- Read more about Wilsur se Omgee Kampvriende
- 44 comments
- Log in or register to post comments
- 369 views
Kamp woordeboek
Lennbos: Ons het so n ryk en interresante kampkultuur dat dit lyk asof ons al hierdie woorde en gesegdes iewers moet aanteken sodat ons daarop kan uitbrei.
- Read more about Kamp woordeboek
- 23 comments
- Log in or register to post comments
- 698 views
FORUM VISIE EN REELS:
OPGEDATEERDE REËLS & REËLS BLAD
Welkom By Kamp Forum.
Hierdie Forum behoort aan alle mense wat geniet om te Kamp in Suid Afrika en buurlande, en wat graag wil leer en deel van dit wat kamp so lekker maak.
- Read more about FORUM VISIE EN REELS:
- Log in or register to post comments
- 27 views
Bathabile Dlamini
Ek glo nie dit wat ek wil sê is politiek nie, maar die volgende interesseer my :-
- Read more about Bathabile Dlamini
- Log in or register to post comments
- 7 views
Om te vloek of nie te vloek nie
Arie: Ek kom agter dat daar dee dae al hoe meer kras woorde aanvaar word as goeie Afrikaans? Hoor deesdae woorde op die Afrikaanse nuusen lees in die koerante al hoe meer woorde wat mens paar jaar gelede nie in goeie geselskap sou gebruik het nie.
- Read more about Om te vloek of nie te vloek nie
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 125 views
HARRY se SPUR Koffie Beker!
Asseblief lede. Klink my Harry het sy Spur Koffie Beker verloor en is te bang om 'n nuwe een te gaan kry.
- Read more about HARRY se SPUR Koffie Beker!
- Log in or register to post comments
- 5 views
Nou Wat moet ek jou noem? Tannie?
VOORTREKKER: Luister ek vanoggend lekker radio en hoor van die aunties wat nie tannie genoem wil word nie, en tannies wat nie auntie genoem wil word nie.
Nou wat moet ek jou dan noem?
- Read more about Nou Wat moet ek jou noem? Tannie?
- Log in or register to post comments
- 26 views




