- 585728 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Len... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -8 hours ago |
| Buitelandse besoekers | Oktober 2026 saam gesels | Len Loader -8 hours ago |
| Skrif | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -9 hours ago |
| Dinokeng fooie | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -12 hours ago |
| Wessel | Oktober 2026 saam gesels | Geert -13 hours ago |
| Geert... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -14 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Mpumalanga / Panorama roete
Persoonlik dink ek dis een van die mooier gedeeltes van ons land - laat ons bietjie hoor wie kamp waar op die Panorama Roete?
VOORTREKKER: Ek het nie n idee waar die panorama toete is nie?
- Read more about Mpumalanga / Panorama roete
- Log in or register to post comments
- 9 views
EZEMVELO - deur Segekook
Klein Juweel naby Bronkhorstspruit
Kort anderkant Bronkhorstspruit lê daar n klein juweel van n kamp plek.
- Read more about EZEMVELO - deur Segekook
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 27 views
Limpopo Oorgrenspark - deur Louis
Dagsê,
Ons toer die einde van die jaar deur die Krugerwildtuin en wil 'n paar aande in die Mosambiek deel van die Oorgrenspark bly. Is dit die moeite werd en as dit is waar? Masinigirdam is een van die plekke wat 'n moontlikheid is.
Ons gaan met tente, sleepwa en 4x4.
- Read more about Limpopo Oorgrenspark - deur Louis
- Log in or register to post comments
- 26 views
Tietiesbaai - deur Voortrekker
Die lede hier wat my ken weet al ons is mal oor tietiesbaai.
Ek het foto's en ietsie geskryf oor ons verhouding met hierdie weskus kamp juweel. Gaan lees gerus op kampblad:
LEES ARTIKEL HIER
TietiesBaai op KampBlad
- Read more about Tietiesbaai - deur Voortrekker
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 72 views
Wie kamp waar in Maart? - deur VW
Nou ja, als lyk belowend en goed hier, weereens dankie Voortrekker vir jou poging om n werkbare forum aan die gang te kry!
Siende ons nou iets het, kom ons probeer om die klets aan die gang te kry!
- Read more about Wie kamp waar in Maart? - deur VW
- Log in or register to post comments
- 19 views
Roete Polokwane na Punda Maria via Giyani
Enigiemand enige eerstehandse inligting rakende die reistoestande van die volgende roete? Ek beplan om die woonwa (Trailblazer + Palma) op daardie roete te sleep Punda Maria ruskamp toe:
- Pietersburg (Polokwane) na Giyani via R81 na Punda Maria (KNP) hek via R81??
- Read more about Roete Polokwane na Punda Maria via Giyani
- Log in or register to post comments
- 46 views
Dube naby Brits - deur Voortrekker
Ons Kamp graag by Dube Brits. Ek kan nie wag vir die winter, so Mei maand, om weer vir 4 of 5 dae daar te gaan staan maak nie.
Kliek hier vir die Dube resensie: Dube Brits Resensie
- Read more about Dube naby Brits - deur Voortrekker
- 17 comments
- Log in or register to post comments
- 223 views
Marakele - deur Koos Mol
Ons vertrek eersdaags vanaf Pretoria na Marakele. Wat is die beste roete, oor Brits of BelaBela?
ARIE: Die pad oor Brits is huidig in n haglike toestand na die groot reen. Weet nie hoe lyk dit verder nie maar rondom Brits baie erg.
- Read more about Marakele - deur Koos Mol
- Log in or register to post comments
- 17 views
Kwa Rie Dundee - deur Segekok
Dankie Segekok vir jou Foto's en beskrywing van Kwa Rie Kampplek by Dundee.
Dit lyk na 'n baie lekker plek om te gaan kamp en dan ook sommer Normandien Pas te gaan aandurf!
LEES GERUS MEER OP KAMPBLAD: Kwa Rie - Dundee
- Read more about Kwa Rie Dundee - deur Segekok
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 19 views
Bosfontein - deur Frikadel
Ons het so paar weke gelede gekamp bu Bosfontein met die XT140 boswa. Wat n lekker rustige oord!!
Ook hier waar my foudie van my kamp my 2 verniet kaartjies gewen het met die Beeld Show!!
Ons sal eendag weer hier kom staan.
- Read more about Bosfontein - deur Frikadel
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 15 views




