- 585728 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Len... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -8 hours ago |
| Buitelandse besoekers | Oktober 2026 saam gesels | Len Loader -8 hours ago |
| Skrif | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -9 hours ago |
| Dinokeng fooie | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -12 hours ago |
| Wessel | Oktober 2026 saam gesels | Geert -13 hours ago |
| Geert... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -14 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Kokoriba Inligting - deur Frikadel
Goeie more mede lede,
Wie het al by Kokoriba gekamp en indien wel hoe was julle ondervinding en indrukke van die oord?
- Read more about Kokoriba Inligting - deur Frikadel
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 115 views
Oribi Gorge
Enigeen wat Oribi Gorge ken en 'n inset kan lewer? Ek ry nie graag langer as 500 km skofte wanneer ek sleep nie. Ons beplan om vanaf Areena na Natalia te ry, maar dié skof sal te lank wees.
- Read more about Oribi Gorge
- Log in or register to post comments
- 10 views
ATKV NATALIA - deur Chris Boucher
Ek wil volgende jaar 'n bietjie wegbreek van my normale ding - Wildtuin en Laeveld toe deur die Vrystaat en/of Noord-Kaap. Ons wil 'n slaggie die Natal-ding doen (en voorsien om nog altyd uiteindelik in die wildtuin te beland). Maar ons beplan 'n kuslangse trippie tot op oom Paul se plaas.
- Read more about ATKV NATALIA - deur Chris Boucher
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 46 views
Klub Luico - deur Johann L
Ons vertrek nou na die familie saamtrek net buite Stilfontein.
ALMAL WAT OP DIE PAD GAAN, RY VEILIG EN GENIET!!!
- Read more about Klub Luico - deur Johann L
- Log in or register to post comments
- 18 views
Freda en Colin se pensionkamp
Ons is nie permanente kampers nie en sal seker ook nooit wees nie. Nie omdat ons nie kans sien vir die kampgedeelte nie, maar om huis op te pak en te verkoop of verhuur is nie wat ons wil doen nie.
- Read more about Freda en Colin se pensionkamp
- Log in or register to post comments
- 73 views
Permanent Kamp
Petra en ek kamp al ons lewe lank, eers saam met ons ouers en van ons troue in 1971 op ons eie.
Ons het maar altyd in die “bos” gekamp, daar waar absoluut geen geriewe is nie, vir jare in ‘n tent en in 1994 bou ek toe vir ons ‘n boswa.
- Read more about Permanent Kamp
- Log in or register to post comments
- 308 views
Koos en Irene se Voltyds Kamp - deur Koos Mol
Dankie Voorie vir die permanente kampdraad wat jy geskep het. Ons is nou voltyds met vakansie en kamp so toer toer deur die land.
- Read more about Koos en Irene se Voltyds Kamp - deur Koos Mol
- 27 comments
- Log in or register to post comments
- 1739 views
HOE LEES JY DIE FORUM
Daar is 25 verskillende afdelings onder die Indeks van Kampforum en dus geleentheid vir 'n groot verskeidenheid onderwerpe waaroor geskryf kan word. Dit is hoofsaaklik 'n kampforum en dit is tog die rede hoekom die meeste lede aangesluit het. Omdat hulle lief is vir kamp en graag daaroor wil g
- Read more about HOE LEES JY DIE FORUM
- Log in or register to post comments
- 12 views
FREDA VERJAAR! - 1 Mrt
JOHANN L: Freda, baie geluk met jou verjaardag vandag, mag dit 'n baie geseënde en vreugdevolle jaar wees. Gods rykste seén wens ek jou toe.
Admin, jammer ek het nie geweet waar om die gesprek te plaas nie.
- Read more about FREDA VERJAAR! - 1 Mrt
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 32 views
Dis maar 'n gesukkel?
Hoe is dit dan dat 'n mens so moet sukkel om forumvriende aan die gesels te kry ?
- Read more about Dis maar 'n gesukkel?
- Log in or register to post comments
- 3 views




